Skip to content

Vakbond beskuldig Binnelandse Sake dat hy gevare ignoreer ná oorstromings by Nyanga-kantoor [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê toestande by die Departement van Binnelandse Sake-kantoor in Nyanga in die Wes-Kaap is gevaarlik ná die swaar reën. Die vakbond sê dele is verspoel, die plafonne lek, die vloere is glad en daar is ernstige elektriese gevare. Die departement het egter geen veiligheidsopdragte uitgereik nie en die kantoor is ook nie gesluit nie. Crystal Human van die vakbond waarsku as dringende veiligheidsmaatreëls nie ingestel word nie, kan lede ‘n opdrag ontvang om nie te gaan werk nie:

AFR HumanOnSafetyRisks