Skip to content

Vakbond bekommerd oor voortgesette onreëlmatige uitgawes by Openbare Beleggingskorporasie [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd oor die voortgesette onreëlmatige uitgawes by die Openbare Beleggingskorporasie, soos uitgelig in ‘n onlangse ondersoek deur die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge. Claude Naiker van die vakbond sê die OBK het oor die afgelope vyf jaar meer as 467,7-miljoen-rand aan onreëlmatige uitgawes en 558-miljoen-rand aan onnodige en verkwistende uitgawes aangegaan. Hy sê die Ouditeur-generaal het aanbeveel dat interne beheermaatreëls versterk word, ondersoeke na onreëlmatige uitgawes bespoedig word en streng nakoming van finansiële bestuurswetgewing verseker word:

ENG ClaudeonExpenditure