Skip to content

Vakbond bekommerd oor onveilige hantering van voedsel by Kalafong-hospitaal in Pretoria [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is geskok deur die onveilige en onhigiëniese hantering van voedsel by die Kalafong-hospitaal in Atteridgeville, Pretoria. Die vakbond het onlangs ʼn oorsigbesoek aan die hospitaal gebring en bevestig dat voedseldiens-werkers verplig is om onbedekte maaltye aan sowat 700 pasiënte te verskaf. Dit word toegeskryf aan ʼn tekort aan noodsaaklike toerusting. ʼn Vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê die huidige situasie bring gesondheidsdienste se integriteit onder verdenking:

ENG ClaudeonFoodHandling