# Die Verenigde Arabiese Emirate sê Iran se missiel- en hommeltuigaanvalle op sy buurlande en die teiken van handelskepe in die Seestraat van Hormoes is onwettig en roekeloos. Sy lugverdedigingstelsels het Maandag 12 Iranse ballistiese missiele, drie kruisermissiele en vier hommeltuie onderskep. ‘n Brand het in die Fujairah-oliebedryfsone uitgebreek en drie burgerlikes beseer. Die VAE se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Mohamed Abushahab, sê die aanvalle bedreig internasionale vrede en veiligheid:
VAE sê Iran se aanvalle is ‘n regstreekse bedreiging vir wêreldvrede en veiligheid [KLANK]
ENG AbushahabOnIran