Skip to content

UWK se openbare gesondheidskenner sê masels is ‘n voorkombare siekte [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement het sy gesondheidspogings verskerp in reaksie op ‘n toename in maselgevalle in Gauteng. Altesaam 181 laboratoriumbevestigde gevalle is van Januarie tot 13 Junie in Gauteng aangemeld. Die hoof van die Akademiese Afdeling van die Skool vir Verpleegkunde by die Universiteit van die Wes-Kaap, professor Talitha Crowley, sê inentings in die provinsie, wat minder as 75-persent is, is onder die drempel om uitbrake te voorkom:

AFR CrowleyonMeasels