Skip to content

UWK-professor waarsku stryd teen TB word bedreig deur befondsingsprobleme [KLANK]

# Professor Renier Coetzee van die Universiteit van die Wes-Kaap sê befondsingsprobleme bedreig die vordering in die stryd teen tuberkulose. Die onttrekking van die Amerikaanse president se noodplan vir vigs-verligting se fondse plaas groot druk op nieregeringsorganisasies. Baie organisasies soos TB Proof, ANOVA en TB/HIV Care maak op hierdie fondse staat vir hul programme. Coetzee sê sonder voldoende hulpbronne kan mentorskapprogramme, slypskole en bewusmakingsveldtogte verminder of gestaak word:

ENG RenieronWorldTBDay