Skip to content

Utah-owerhede stel video vry van verdagte in moord op Charlie Kirk [KLANK]

# Utah se Departement van Openbare Veiligheid het ʼn nuwe video vrygestel wat wys hoe die verdagte in die moord op Charlie Kirk oor die dak van ʼn gebou hardloop en in ʼn beboste gebied verdwyn. Die Amerikaanse konserwatiewe jeugleier is Woensdag doodgeskiet terwyl hy by die Utah Valley University gepraat het. Die departement se kommissaris, Beau Mason, sê ʼn swart T-hemp met ʼn Amerikaanse vlag op en Converse-skoene is onderskeidende kenmerke van die verdagte in die video:

ENG MasonOnSuspectMovements