Skip to content

Utah se goewerneur sê vermeende moordenaar van Charlie Kirk gee nie samewerking aan owerhede nie [KLANK]

# Die goewerneur van Utah, Spencer Cox, sê die verdagte in die moord op die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk gee nie sy samewerking aan die owerhede saam nie, maar mense na aan hom wel. Die 22-jarige Tyler Robinson is Donderdagaand in hegtenis geneem ná ‘n soektog van 33-uur. Kirk, ‘n bondgenoot van president Donald Trump, is Woensdag doodgeskiet terwyl hy by die Utah Valley-universiteit gepraat het op ‘n geleentheid van Turning Point USA, die organisasie waarvan hy medestigter was. Cox sê Robinson sal môre formeel aangekla word:

ENG CoxOnSuspect