# Die Stad Kaapstad sê sy toetslaboratorium vir voorafbetalingselektrisiteitsmeters is ‘n vooraanstaande toetsfasiliteit waar alle voorafbetalingsmeters se akkuraatheid getoets word voor installering. Daar is nou sowat 600-duisend meters in die metro in gebruik. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xantha Limberg, sê die toetsing verseker dat inwoners se kragverbruik akkuraat gemeet word en die meters aan al die betroubaarheidsvereistes en veiligheidstandaarde voldoen:
Universiteit van Pretoria vereer eerste vroue-professor in teologie [KLANK]
ENG XantheaonMeterTesting