Skip to content

Universele gesondheidsdekking en ordentlike werk bo-aan agenda van G20 Gesondheidswerksgroep [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid is hierdie week die aanlyn-gasheer vir die derde G20 Gesondheidswerksgroep-vergadering. Die twee-daagse geleentheid, wat vandag begin, fokus op die versterking van die wêreldwye gesondheids- en arbeidsmag. Die G20-nasies verteenwoordig meer as 70-persent van die wêreld se gesondheidswerkers. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die gesprekke is daarop gemik om lande te help om universele gesondheidsdekking te bereik, gesondheidsorg vir almal te verbeter en ordentlike werksomstandighede vir gesondheidsorgwerkers te verseker:

ENG MohaleOnMeeting