Skip to content

United Civic Society in Action veroordeel minister Tau se besluit oor loterylisensie [KLANK]

# Die United Civic Society in Action het die minister van Handel, Parks Tau, se besluit veroordeel om Ithuba Holdings ‘n tydelike Nasionale Lotery-lisensie van 12 maande toe te staan. Hierdie stap volg op ‘n hofuitspraak wat so ‘n verlenging ongrondwetlik verklaar en dit tot vyf maande beperk. Tau het teen die besluite geappelleer en verwys na die openbare belang. Tebogo Sithathu van die Civic Society voer egter aan dat die minister se optrede die gesag van die reg ondermyn en ‘n kommerwekkende presedent skep:

ENG-SithathuOnNLC