# Die United Africans Transformation sê die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste misluk om aan die basiese behoeftes van landelike en gemarginaliseerde gemeenskappe te voldoen. Volgens die party ignoreer die wetsontwerp basiese dienste soos klinieke, werksgeleenthede, en toegang tot skoon water wat ongelykheid verder vererger. Mighty Mabule van die party doen ‘n beroep vir ‘n nuwe fiskale ooreenkoms wat mense eerste stel en die waardes van geregtigheid en waardigheid handhaaf:
United Africans Transformation verwerp Wetsontwerp op Inkomsteverdeling wat mense in die steek laat [KLANK]
ENG MabuleOnRevenueBill