# Die United Africans Transformation sê die gemeenskap van Mogoto in Zebediela, Limpopo is onder beleg met misdadigers wat huise en openbare ruimtes, en ook klinieke terroriseer. Volgens die party is die plaaslike polisie te bang om op te tree en inwoners is dus kwesbaar en onveilig. Mighty Mabule van die party bepleit dringende ingryping deur provinsiale en nasionale owerhede, en eis sterker wetstoepassing en die beskerming van burgers se regte:
United Africans Transformation sê misdadigers regeer terwyl polisie in Zebediela wegkruip [KLANK]
ENG MabuleOnSiege