# United Africans Transformation sal die MIV gestremdheidsplatform Saterdag bekendstel om die uitdagings van mense met MIV en gestremdhede, te hanteer. Die platform is gemik op die bevordering van inklusiwiteit, bemagtiging en sosiale geregtigheid, die verhoging van bewustheid en die verwydering van stigma. Mighty Mabule van die party vra vir beleidsveranderinge om gelyke toegang tot gesondheidsorg, onderwys en werksgeleenthede te verseker, asook groter deelname in besluitnemingsprosesse:
United Africans Transformation gereed om grondverskuiwende platform vir MIV en gestremdhede bekend te stel [KLANK]
ENG MabuleOnPlatform