# Die United Africans Transformation bied sy beste wense aan Moslems regoor Suid-Afrika en die wêreld, tydens die heilige maand van Ramadan. Ramadan is nie net ‘n maand waarin gevas word nie, maar ook ‘n tyd vir die versterking van geloof, liefdadigheid en gemeenskap. Mighty Mabula van die party sê hulle erken die diepgaande betekenis van hierdie maand en die waardes van deernis, vrygewigheid en eenheid wat Ramadan verteenwoordig:
United Africans Transformation bied goeie wense aan Moslem-gemeenskap tydens Ramadan [KLANK]
ENG MightyonMuslims