# Die Union Against Hunger het Suid-Afrika se toenemende hongerkrisis toegeskryf aan ‘n gebrek aan regeringsoptrede en beleidsmislukkings. ‘n Lid van die organisasie se beheerkomitee, Busiso Moyo, het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika aangevoer dat miljoene mense daagliks honger ervaar, met kinders wat wanproporsioneel geraak word. Moyo het die staat se gebrek aan leierskap gekritiseer om voedselonsekerheid teen te werk. Hy het dringende hervormings geëis, insluitend verbeterde voedselstelselbestuur, om die nasionale noodtoestand aan te pak:
Union Against Hunger hou gebrek aan leierskap en beleidsmislukkings verantwoordelik vir Suid-Afrika se voedselkrisis [KLANK]
ENG-MoyoOnHunger