Skip to content

UNICEF sê kinders in Gaza ken net oorlog, ontworteling en verlies [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se kinderfonds, UNICEF, sê kinders betaal steeds die hoogste prys in Israel se oorlog in Gaza wat reeds langer as ‘n duisend dae voortwoed. Die dodetal het 73-duisend-98 bereik sedert dit in Oktober 2023 losgebars het. Verslae dui aan meer as 60-duisend kinders is dood of beseer. UNICEF se woordvoerder, Louise Wateridge, sê kinders is dood, ontwortel en ontneem van noodsaaklikhede om te kan oorleef, groei en herstel:

ENG WateridgeOnChildren