# Die gehalteversekeringsliggaam, Umalusi, sê hulle sal nie meer toesig hou of sertifikate uitreik vir die Nasionale Sertifikaat-Beroepsopleidingsvlak twee en drie eksamens nie. Dit volg op ‘n voorskrif in die staatskoerant van Julie vanjaar, wat verantwoordelikheid vir hierdie eksamens na die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oordra. Die uitvoerende hoof van Umalusi, Mafu Rakometsi, sê die liggaam sal voortgaan om slegs NCV vlak vier-eksamens se gehalte te verseker om hoë standaarde en geloofwaardigheid te handhaaf:
Umalusi beëindig gehalteversekering vir NCV vlak 2 en 3 eksamens [KLANK]
ENG RakometsiOnNCV