# Die Madlanga-kommissie het ‘n mediese beëdigde verklaring van Medicare24 se uitvoerende hoof, Mike van Wyk, aanvaar, waarop sy getuienis uitgestel is. Sy regsverteenwoordiger, Sandy du Plessis, sê hy het paniekaanvalle gekry. Van Wyk word verdink van onbehoorlike betrokkenheid by wetstoepassingsake en omstrede tenderverwante ooreenkomste met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en die Ekurhuleni-metropolisie se geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi. Du Plessis sê sy psigiater het hospitaal-opname aanbeveel:
Uitvoerende hoof van Medicare24 Mike van Wyk se getuienis uitgestel weens paniekaanvalle [KLANK]
ENG-DuPlessisOnVanWyk