# Die uitvoerende hoof van AgriSA, Johann Kotze, sê Suid-Afrika benodig ‘n voedselsekerheidsindeks wat die werklik situasie intyds aandui. Volgens die 1996 Wêreldvoedselberaad word voedselsekerheid gedefinieer as ‘n toestand wat bestaan wanneer alle mense te alle tye fisiese en ekonomiese toegang tot voldoende, veilige, voedsame voedsel het om aan hul dieetbehoeftes en voedselvoorkeure vir ‘n aktiewe lewe te voldoen. Kotze sê die indeks sal die land help om voedselsekerheid vir die toekoms te verstaan:
Uitvoerende hoof van AgriSA sê Suid-Afrika benodig ‘n voedselsekerheidsindeks [KLANK]
ENG JohannonFoodSecurity