# Die UDM in Johannesburg is bekommerd oor die toenemende krisis van gekaapte en onveilige geboue, en veral staatsgeboue, in die metro. Yongama Zigebe van die party sê die tragiese Usindiso-brand in 2023, wat 77 lewens geëis het, is ʼn pynlike herinnering aan wat gebeur wanneer owerhede versuim om op te tree. Hy sê onlangse berigte oor gesinne wat in die ou polisie-gebou in Yeoville bly, beklemtoon die ingewikkelde werklikhede waarmee die metro te kampe het:
UDM vra dringende optrede wat gekaapte en onveilige geboue in Johannesburg betref [KLANK]
ENG YongamaonUnsafe