# Die United Democratic Movement vra die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie die moord van Sisonke Mbolekwa dringend onafhanklik te ondersoek. Hy is in April vanjaar tydens ‘n studentebetoging op die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap doodgeskiet, na bewering deur die waarnemende koshuisbestuurder, Manelisi Mampane. Yongama Zigebe van die UDM sê Mampane is borgtog van tienduisend rand deur die Mthatha-landdroshof toegestaan met die voorval wat tot nasionale woede gelei het:
UDM vra dringende ondersoek na moord van student by Walter Sisulu Universiteit [KLANK]
ENG YongamaonInquiry