Skip to content

UDM verwelkom Menseregtekommissie se besluit om Ngizwe Mchunu voor Gelykheidshof te daag [KLANK]

# Die UDM sê hy ondersteun die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se besluit om die omstrede media-figuur Ngizwe Mchunu in die Gelykheidshof uit te daag. Hy het verlede maand ʼn video aanlyn geplaas waarin hy neerhalende opmerkings maak nadat foto’s van ʼn gay paartjie wat in tradisionele drag trou, soos ʼn veldbrand versprei het. Die kommissie het bevind Mchunu se opmerkings is homofobies. Yongama Zigede van die UDM sê Mchunu se haatlike opmerkings moet nie toegelaat word nie:

ENG YongamaonMchunu