# Die UDM het die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se bekendstelling van die hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering verwelkom. Die hersiening wil kwessies by plaaslike munisipaliteite hanteer wat beperkte befondsing en gebrek aan professionele vaardighede en deursigtigheid insluit. ʼn UDM-woordvoerder, Yongama Zigebe, sê plaaslike regering is die middelpunt van regeringsmislukkings met die ineenstorting van dienslewering, finansiële wanbestuur en vernietiging van openbare vertroue:
UDM verwelkom hersiening van Witskrif oor Plaaslike Regering [KLANK]
ENG YongamaonWhitePaper