Die UDM in Kaapstad het die voorval veroordeel waarin Kelly Smith se huis in Middelpos afgebrand is ná haar skuldigbevinding in haar dogter, Joslin, se ontvoeringsaak. Smith en twee medebeskuldigdes is skuldig bevind aan mensehandel en ontvoering. ‘n Woordvoerder, Bongani Maqungwana, vra die publiek om nie die reg in eie hande te neem nie en die oppergesag van die reg te respekteer. Hy het ook beklemtoon dat hulle pogings voortsit om Joslin te vind:
UDM veroordeel voorval waarin Kelly Smith se huis afgebrand word [KLANK]
ENG-MaqungwanaOnKelly