# Die UDM het teleurstelling uitgespreek omdat die Departement van Basiese Onderwys versuim het om die sperdatum van 31 Maart te haal vir die uitwissing van puttoilette in skole. Daar word beweer 93-persent van die puttoilette is verwyder, maar baie skole worstel steeds sonder behoorlike sanitasie. Yongama Zigebe van die UDM sê die party eis ‘n deursigtige oudit, en ‘n tydgekoppelde plan, om hierdie krisis wat duisende leerders raak, aan te pak:
UDM veroordeel Onderwysdepartement oor puttoilette [KLANK]
ENG-ZigebeOnToilets