Skip to content

UDM veroordeel Cachalia en Masemola na hulle nie voor portefeuljekomitee verskyn nie [KLANK]

# Die UDM veroordeel waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, dat hulle nie Woensdag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie verskyn het nie. Die adjunkpresident van die UDM, Nqabayomzi Kwankwa, sê hul afwesigheid het die komitee gedwing om die vergadering uit te stel sonder om belangrike entiteite, insluitend die ouditeur-generaal, aan te hoor. Hy sê die minagting vir die parlement se toesig in ‘n tyd van krisis ondermyn aanspreeklikheid en stuur die verkeerde boodskap aan die publiek:

ENG KwankwaonPaliament