Skip to content

UDM se Studentebeweging eis geregtigheid na die moord op ‘n NMU-student [KLANK]

# Die UDM se Studentebeweging in die Oos-Kaap, Udesmo, het die inbraak by ‘n Nelson Mandela Universiteit-koshuis in Summerstrand veroordeel. ‘n 23-jarige student is doodgesteek en ‘n ander is beseer tydens ‘n rooftog by die koshuis buite die kampus Maandagaand. Geen arrestasies is nog gemaak nie. Lucia Matomane van Udesmo, sê dat NMU-studente, veral vroue, leef al te lank in vrees op plekke wat veronderstel is om veilig te wees:

ENG LuciaonDemands