# Die UDM in Gauteng sê dit is onaanvaarbaar dat senior amptenare hul posisies sonder enige gevolge misbruik terwyl gemeenskappe steeds worstel met swak dienslewering en onderbenutte openbare dienste. Andile Jabavu van die UDM sê 37-persent van die senior amptenare in die provinsiale regering het hul leefstyloudits gedruip en dit is nie bloot ‘n rooi lig wat flikker nie, maar ‘n morele krisis. Hy sê hulle bly verbind tot die bevordering van ‘n skoon, verantwoordbare en mensgesentreerde regering:
UDM sê senior amptenare in Gauteng misbruik hul posisies sonder enige gevolge [KLANK]
ENG AndileonSeniorOfficials