# Die UDM sê mensehandel in Suid-Afrika het ‘n ooglopende nasionale krisis geword. Onlangs is drie jong vroue van Botswana by die OR Tambo Internasionale Lughawe gered nadat hulle op sosiale media met valse beloftes van winsgewende werk in Sierra Leone gelok is. ‘n Twee-en-twintig-jarige vrou van Bonteheuwel wat verkul is om na Thailand te reis, is later in Kambodja verkoop. Zandile Phiri van die UDM sê die tragedie is geleë in werksgeleenthede wat in slawerny eindig:
UDM sê mensehandel het ‘n nasionale krisis geword [KLANK]
ENG ZandileonHumanTrafficking