Skip to content

UDM sê die e-taxi-sektor word oorheers deur buitelandse burgers [KLANK]

# Die UDM het die publikasie verwelkom van die Nasionale Wysigingswet op Landvervoer en sy regulasies waarin e-taxis nou amptelik erken word as ‘n wettige manier van vervoer in Suid-Afrika. Yongama Zigebe van die UDM sê terwyl die amptelik erkenning van e-taixs verwelkom, word die sektor steeds deur buitelanders oorheers. Hy sê hierdie werklikheid beperk betekenisvolle deelname deur Suid-Afrikaners in hierdie belangrike sektor van die ekonomie:

ENG YongamaonE-hailing