# Die United Democratic Movement sê hy is diep ontsteld oor die toenemende vlaag ontvoerings in die land. Van Januarie tot Maart vanjaar is vier-duisend-571 voorvalle van ontvoering aangemeld wat 6,8-persent meer is as dieselfde tydperk in 2024. Die UDM se sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê die regering moet die teenontvoering- en misdaadintelligensie-taakspanne in elke provinsie uitbrei, met gespesialiseerde vermoëns om te reageer op losprysontvoerings:
UDM ontsteld oor toenemende vlaag ontvoerings in die land [KLANK]
ENG PhirionKidnappings