Skip to content

UDM dring aan op dringende ingryping oor seksuele teistering by skole [KLANK]

# Die UDM sê hy is woedend en hartgebroke oor onlangse berigte van seksuele misbruik, teistering en wangedrag waarby onderwysers regoor die land betrokke is. Die waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê daar het verlede maand sake in Gauteng, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorgekom wat ‘n diep en sistemiese krisis in die onderwystelsel aandui. Sy sê skole moet ‘n toevlugsoord vir onderrig wees, nie plekke van trauma nie:

ENG ZandileonSexualAbuse