Skip to content

UDM doen ‘n beroep op regering om voortslepende forensiese agterstand aan te spreek [KLANK]

# Die UDM doen ‘n beroep op die regering om met planne vorendag te kom om die voortslepende forensiese agterstand in Suid-Afrika aan te spreek. Die waarnemende sekretaris-generaal van die UDM, Zandile Phiri, sê die landswye agterstand word vererger deur meer as 140-duisend DNS-gevalle wat sedert Mei hierdie jaar uitstaande is. Dit sluit meer as 28-duisend gevalle wat verhoor moet word en waarby geslagsgeweld, vrouemoord, en ander geweldmisdade betrokke is. Sy sê die vertragings verhoed tydige vervolging en ondermyn openbare vertroue in die regstelsel:

ENG ZandileonBacklog