Skip to content

UDM bestempel dood van e-taxi-bestuurder as aanval op die vervoersektor [KLANK]

# Die UDM het gister se moord op ‘n e-taxi-bestuurder by die Maponya Winkelsentrum in Soweto, veroordeel en beskryf as ‘n aanval op veiligheid en lewensbestaan in die vervoersektor. Yongama Zigebe van die UDM doen ‘n beroep vir dringende regeringsoptrede, asook optrede deur die SAPD en die Gautengse Vervoerdepartement om die voortdurende spanning tussen taxi’s en e-taxi’s op te los. Hy vra ook ‘n veiliger openbare vervoeromgewing:

ENG-ZigebeOnE-hailing