# Die United Africans Transformation het hulle teleurstelling uitgespreek na die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, ‘n mosie oor ‘n ampsklag teen president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-saak, gestop het. Die party voer aan die besluit verswak toesig, ondermyn openbare vertroue in demokratiese instellings, en verminder aanspreeklikheid. Die woordvoerder van UAT, Mighty Mabule, sê ernstige bewerings van wangedrag deur die uitvoerende gesag moet in ‘n oop proses behoorlik ondersoek word:
UAT veroordeel besluit om Phala Phala ampsklagmosie te stop [KLANK]
ENG MabuleOnImpeachment