Skip to content

UAT kritiseer regering oor versuim om puttoilette by skole te vervang [KLANK]

# United Africans Transformation sê hy is geskok en hartseer oor nog ʼn mislukking van die regering van nasionale eenheid om die mees basiese regte van Suid-Afrikaanse kinders te beskerm. Dit volg nadat die Departement van Basiese Onderwys die sperdatum van 31 Maart misgeloop het waarop alle puttoilette in die land vervang sou wees. UAT se woordvoerder, Mighty Mabule, sê daar is ʼn gebrek aan politieke wil om hierdie doel te bereik:

ENG MightyonPitToilets