# United Africans Transformation het kommer uitgespreek oor bewerings van regeringsmislukkings in die Stad Tshwane. Dit volg nadat Defenders of the People-raadslid Rufus Mphahlele daarvan beskuldig is dat hy betrokke was by beweerde onreëlmatige tendertransaksies asook as swak bywoning van raadsvergaderings. Mighty Mabule van die party eis Mphahlele se onmiddellike skorsing terwyl ‘n onafhanklike ondersoek plaasvind:
UAT bekommerd oor beweerde regeringsmislukkings in Tshwane [KLANK]
ENG MabuleOnGovernance