# Die Departement van Gesondheid en Welstand van die Wes-Kaap sê September is Kinderkankerbewustheidmaand, die tyd om die moed te loof van kinders wat teen kanker stry. Die department vereer ook die veerkragtigheid van hulle gesinne en die toewyding deur gesondheidsorgspanne. ‘n Pediatriese onkoloog aan die Tygerberg-hospital, Leilah Schoonraad, sê meeste kankers kan nou in gespesialiseerde eenhede genees word, met oorlewingsklinieke wat kinders na behandeling ondersteun:
Tygerberg-hospitaal wys vordering met moderne kankerterapie vir kinders [KLANK]
ENG SchoonraadOnProgress