Skip to content

Tygerberg- en Rooikruis-hospitale waarsku oor gevaar van huishoudelike chemikalië vir kinders [KLANK]

# Die Tygerberg-hospitaal en die Rooi Kruis Oorlogsgedenkhospitaal vir Kinders in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die publiek om bewus te wees van die verborge gevare van kaliumpermanganaat – ‘n chemikalie wat steeds algemeen in baie huise en tradisionele medisyne gebruik word. Hulle waarsku dat kaliumpermanganaat brandwonde, interne beserings of selfs die dood kan veroorsaak wanneer dit gedrink word. Carine Marks van Tygerberg het ouers en versorgers aangemoedig om dit slegs op die vel te gebruik en dit buite die bereik van kinders te hou:

ENG CarineonChemicals