# Die adjunkminister van Binnelandse Sake, Njabulo Nzuza, sê dis onduidelik hoe lank herstelwerk sal duur aan die departement se gebou in Germiston wat gister in ‘n brand beskadig is, aangesien struktuur-die veiligheid moet evalueer. Die gehuurde gebou val onder die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur en daar is twee jaar oor op die huurkontrak. Nzuza het aan SABC News gesê van die inhoud is verwyder, maar baie is steeds in die gebou. Hy is verlig dat niemand beseer is nie:
Tydlyn onseker vir herstelwerk aan Binnelandse Sake se gebou in Germiston [KLANK]
ENG-NzuzaOnBuilding