# Die Advieskantoor vir Tydelike Werkers is oorval met oproepe van trekarbeiders wat na bewering ontslaan, gedreig of wie se regte misken is terwyl teenstand teen immigrante in werksplekke toeneem. Woordvoerder Connie Masekwameng sê sommige werkers is aangesê om nie terug te keer werk toe ná Dinsdag se landwye optogte teen immigrante nie. Hy het werkers wat ontslag, intimidasie of diskriminasie ondervind, aangeraai om die organisasie onmiddellik te kontak vir ‘n regsmening:
Nog tydelike migrante-werkers is afgedank na die versetoptrede teen onwettige immigrante [KLANK]
ENG MasekwamengONMigrantWorkers