# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg werk nie tans teen sy volle vermoë nie. Dit is weens die swak, troebel gehalte van onverwerkte water ná die onlangse swaar reën. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê volle produksie sal hervat sodra die watergehalte verbeter tot op ʼn aanvaarbare vlak waar dit gesuiwer kan word:
Tydelike watervermindering by Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg [KLANK]
ENG MashigoonPlant