# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê daar was die afgelope paar dae ‘n kommerwekkende toename in ongelukke in die provinsie waarby voetgangers betrokke was. Die departement se woordvoerder, Maxine Bezuidenhout, sê 20 voetganger-ongevalle is sedert die begin van die maand op paaie aangeteken. Sy het bestuurders ernstig versoek om stadiger te ry en waaksaam te bly, veral in gebiede waar mense stap:
Twintig voetgangersterftes die maand aangeteken op Wes-Kaapse paaie [KLANK]
AFR MaxineONFatalities