Skip to content

Twintig leerders beseer in ‘n minibus-ongeluk in Mpendle, KZN [KLANK]

# Ongeveer 20 leerders is beseer in ‘n ongeluk in Mpendle, KwaZulu-Natal, waarin ‘n minibustaxi betrokke was. Die owerhede sê die minibustaxi is van die pad af en het ‘n paar meter langs die KwaKhetha-brug teen die P127 afgerol. Die beseerdes is leerders van die Matomela High School, die Luthando High School en die Sthunjwana Primary School. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê wetstoepassingsagentskappe is op soek na die bestuurder van die minibus nadat hy van die toneel gevlug het:

ENG SibiyaTaxiAccident