# Die Gautengse Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdade en die polisie van Bronkhorstpruit het ‘n tweede verdagte vasgetrek in die skietery in ‘n plaaslike taverne op 5 Oktober waarin vyf mense dood is. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê hy is in Zithobeni aangekeer in besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Hy sluit aan by die eerste verdagte, Xlani Xulu, wat verlede Dinsdag in hegtenis geneem is. Muridili sê albei bly in aanhouding:
Tweede verdagte in taverne-skietery in Bronkhorstpruit vasgetrek [KLANK]
ENG MuridiliOnSecondArrest
