# ʼn Tweede verdagte, ʼn 24-jarige man, is in hegtenis geneem in verband met die skietvoorval by die Wynberg-landdroshof vroeër die maand. Dingalomoya Chintso, ʼn gewese taxibaas, is in die hof doodgeskiet waar hy op aanklagte van moord en besit van ʼn onwettige vuurwapen verskyn het. Die eerste verdagte, Shireen Matthews, het op 14 April in die hof verskyn en is volgens berigte die baasbrein agter Chintso se moord. ʼn Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê nog inhegtenisnemings word verwag:
Tweede verdagte in skietery by Wynberg-hof gearresteer [KLANK]
ENG PotelwaOnSecondSuspect