# Die Skukuza-streekhof in Mpumalanga het twee voormalige veldwagters tot 14 jaar regstreekse gevangenisstraf gevonnis vir renosterstroop-verwante oortredings. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Monica Nyuswa, sê in Mei 2018 is Freedom Mabilane en Tshifiwa Ramunashi ontplooi om die Houtboschrand-gedeelte van die Krugerwildtuin te patrolleer toe toeriste skote gehoor het. Sy sê hulle het valslik beweer dat hulle op ‘n olifant geskiet het wat hulle aangeval het, maar ‘n renosterkarkas is ontdek:
Twee voormalige veldwagters gevonnis vir renosterstropery in Mpumalanga [KLANK]
ENG MonicaonRhino