Skip to content

Twee voetgangers dood toe vragmotor hulle tydens betoging in Diepkloof tref [KLANK]

# Twee mense is dood en een is beseer nadat ’n vragmotor wat die toneel van ’n betoging genader het, voetgangers in Diepkloof, Soweto, getref het. Inwoners van die Diepkloof-hostel eis grond, ontwikkeling, asook water- en sanitasie-infrastruktuur. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê een persoon is in die hospitaal opgeneem, en die polisie ondersoek ’n saak van openbare geweld:

ENG MavelaonProtest