# Twee vermeende ontvoerders is gister doodgeskiet en drie ander gearresteer tydens ʼn poging om ʼn 60-jarige sakeman in Randfontein, Gauteng, te red. Die man is op 29 Mei vanjaar in Lenasia, suid van Johannesburg, ontvoer. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die familie het ná sy ontvoering eise vir ʼn losprys van minstens 15-miljoen-rand begin ontvang:
Twee vermeende ontvoerders dood en sakepersoon gered in Randfontein [KLANK]
ENG MatheOnKidnapping